


Official Music Video for "Vlerke" by Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/vlerke Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Director: @kylewhitetv Production Manager: @nick_jordaan Editor: @kylewhitetv Spesiale dank aan Dinki Koshuis Vlerke - Lirieke Sy’t alles wat ek in ‘n meisie wil hê Kerk op elke sondag Lyk tot mooi deur ‘n gebreekte lens ‘n Klein Karoo sonsak Voel haar hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek los trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Sy’t alles wat ek in n meisie wil hê Vir meer as net een rede Hou van dans en braai en lepellê My Annamarie ek lewe Vir daai hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek weg trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is jy alleen Dan hoef jy net te vra Is jy alleen My Annamarie ek’s daar Sy’t alles wat ek in ‘n meisie wil hê Kerk op elke sondag Lyk tot mooi deur ‘n gebreekte lens My Klein Karoo sonsak Voel haar hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek weg trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Hey, Hey, Hey Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Music video by Eloff performing Vlerke. (C) 2023 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Sel
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.
Cast information unavailable.